Altyd weer die liefde: Met die Von Hagens wil Fenella niks te doen hê nie. Die jong Erich kies haar egter as sy vrou. Dae van betowering: Al sê die markies Raoul de Moura hy het haar lief, weet Trish sy familie sal altyd eerste kom. Op vleuels van tyd: Toe Sheena Strassner haar oë uitvee, is sy getroud met die hertog De Aguiar – om haar ma se skuld te delg.
Publication
2013
Pages
409
Format
Epub
Publisher
Lapa Publishers
Excerpt
Collection
Susanna M Lingua Omnibus
There are no reviews for this book yet.