Suzie se superdoeper-sjampoe

Available formats:

Log in to add

Suzie se superdoeper-sjampoe

J
Jaco Jacobs

Suzie is mal oor hare. Nog voordat sy kon praat, kon sy al ’n poniestert maak. Wanneer sy eendag groot is, wil sy ’n haarkapper word. Sy hou van haar pa se netjiese kuif. Sy hou daarvan om haar ma se lang hare te kam. Sy hou van haar boetie se borselkop. Sy hou van haar ouma se grys krulletjies … Maar Suzie se oupa het glad nie hare nie. Sy kop is kaal soos ’n eier. Daarom besluit Suzie om ’n plan te maak …

Publication

2014

Pages

48

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Illustrator

Zinelda McDonald

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites