’n Onthulling van die donker wêreld van mensehandel
Sy is veilig is ’n onthulling van die donker wêreld van mensehandel. Emma van der Walt vertel met deernis en rou eerlikheid die hartverskeurende stories van wat werklik agter die skerms van die seksbedryf en slawehandel aangaan.
Publication
2024
Pages
224
Format
Paperback
Publisher
Luca
There are no reviews for this book yet.