Tani Se Sprokie

Available formats:

Log in to add

Tani Se Sprokie

J
Jacolet van den Berg

Kunsliefhebbers weet nie wie die kunstenaar Katania is nie want Tani verkies om anoniem te bly. Tot die aand dat ’n invloedryke kunskoper wat ’n groot projek aan die kunstenaar wil opdra haar persoonlik wil ontmoet. Nie ’n gryskop oom soos Tani gedink het nie, maar ’n beeld van ’n man met ysblou oë. Hoe Tani ook al skerm, dit lyk nie asof sy lank anoniem gaan bly nie. En dit help nie juis dat sy die talent het om ander se motors te beskadig en sommer in die algemeen ’n bietjie vergeetagtig is wat praktiese sake betref nie. Maar wat eintlik tel, is dat mens moet toelaat dat iemand anders jou hart aanraak.

Publication

2012

Pages

114

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites