Suster Willda se streke in die hospitaal het haar al in die moeilikheid gehad, veral by een dokter wat sy net nie kan veel nie. Sy word egter van ’n wandaad beskuldig wat haar lewe verander.
Publication
2014
Pages
107
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.