Christoff - ’n eks-gevangene - kry werk in ’n fabriek terwyl hy die waarheid probeer ontbloot. Juanita - die dogter van die eienaar - vertrou hom glad nie. Totdat sy verby sy verlede kyk en skielik nie ’n toekoms sonder hom kan voorstel nie ...
Publication
2020
Pages
304
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.