Thomas@Omnibus 3 (geraamte; rock-ster; vrees; skaduwee)

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Thomas@Omnibus 3 (geraamte; rock-ster; vrees; skaduwee)

C
Carina Diedericks-Hugo

Die Thomas@-reeks is een van die grootste suksesverhale in die Afrikaanse kinderboekmark. Daar het oor die jare reeds 10 boeke in dié avontuurbelaaide topverkoper-reeks verskyn, en Thomas en sy vriende se avonture het selfs tot ’n TV-reeks gelei. Hierdie waarde-vir-geld-omnibus bevat vier titels: [email protected], [email protected], [email protected] en [email protected].

Publication

2019

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites