Karlin moet as instruktrise ’n superfikse boer voorberei vir ’n kompetisie. Hy beweer egter hy het nie vir die kompetisie ingeskryf nie en sy begin boonop onprofessionele gedagtes oor hom koester.
Publication
2013
Pages
123
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.