Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir romanseGabriella besef te laat dat sy hom nooit moes soen nie. Ja, Eben Joubert is lank en gespierd en sexy, maar hy’s ’n pel en skielik het alles verander.
Publication
2020
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.