Toevlug na liefde

E
Erika Swart

Daar is ’n kalmte, ’n sterkte by hom wat diep lê … Dis die soort krag wat Mia nodig het. Maar waarom sal ’n man soos Brink Greyling met ’n afvlerk soos sy gemoeid wil wees? Buitendien, sy het haar vertroue in mans verloor. Twaalf jaar gelede al. Maar Mia en die prentjiemooi gasteplaas het Brink se hart gesteel. Hy is bewus van die mure wat sy om haar het, maar dié wil hy stukkie vir stukkie afbreek.

Publication

2013

Pages

208

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites