Toorwoorde roep my

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Toorwoorde roep my

V
Valiant Swart

In Toorwoorde roep my word Valiant Swart se lirieke saamgevat in ’n besonderse en poëtiese bundel. Hierdie versameling is meer as net liedtekste, dit is digkuns uit die pen van ’n ware woordkunstenaar. Valiant Swart word bestempel as een van die voorste Afrikaanse liedjieskrywers van die afgelope twintig jaar. Hy word wyd gerespekteer as liriekskrywer, en het reeds meer as ’n honderd oorspronklike komposisies op CD vrygestel. Valiant Swart het spesiale vermelding gekry vir Toorwoorde roep my in die kategorie vir beste debuutteks tydens die Woordfees 2011.

Publication

2011

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites