Toulopers

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Toulopers

J
Jaco Jacobs

Was jy al ooit verlief? Gaan jy eendag in jou pa se voetspore volg? Het jy al ’n brief aan die man in die maan geskryf? Wou jy al ooit ’n band begin? Het jy al gewonder wat nou eintlik die punt van gedigte is? Voel dit soms vir jou of die lewe ’n tou is waarop jy probeer balanseer? Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poësie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oë gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.

Publication

2012

Pages

68

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Illustrator

Nicolene Louw

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites