Lea reis na Zanzibar om innerlike genesing te vind, want drie jaar ná haar man se dood rou sy steeds. Wie is die reus van ’n blondekopman met mosgroen oë wat daar as haar hoeder optree én die lig in haar weer aansteek?
Publication
2018
Pages
120
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.