Towernagte & Kismet

I
Ida Bester
M
Maryna Steyn

Towernagte – Ida Bester-Gräbe In die verre noorde van Noorweë wag Rhoda tevergeefs vir die son. Dit is haar derde Mørketid en sy kan nie die donker afgeskud kry nie. Haar ma is siek; haar gemoed is swaar en haar blonde Viking op sy slee is nêrens te sien nie. Tot die aantreklike dokter Olsen aan haar deur klop en gou die ewige Winter met sy sonnige geaardheid verdryf. Kismet – Maryna Steyn Miskien gebeur alles regtig vir ’n rede maar hoe kan ’n yslike verkoue of selfs ’n gebreekte motor ’n goeie ding wees? Dit is wat ’n olike Karlien uitvind wanneer die sakdoeksamaritaan hààr pad kruis.

Publication

2019

Pages

100

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Liefde

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites