Helga se bestuurder verwag dat sy oornag ’n kêrel moet vind. Net omdat sy nuwe vrou haar as ’n bedreiging sien. Sy seun is die ideale kandidaat, maar sy vertrou glad nie sy motiewe nie.
Publication
2014
Pages
117
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.