Tussen klank en kleur

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Tussen klank en kleur

R
Rina Cilliers

Die kunstenaar Marieke Marais gebruik ’n koffietafelboek waaraan sy werk as verskoning om te vlug van haar manupilerende eksverloofde. Sy gaan bly in afsondering in ’n berghuis om haar opdrag te voltooi. Toe haar nuwe buurman haar as sy verbeelde trouvrou voorhou om die attensies van sy baas se besitlike dogter te ontwyk, word Marieke se lewe van voor af gekompliseer. Sal sy kan onderskei tussen voorgee en werklike liefde? En sal sy haarself van ander se manupilasie kan bevry?

Publication

2024

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Modern

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites