Tussen Liefde en Haat

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Tussen Liefde en Haat

C
Corné van Rooyen

Die skeidslyn tussen liefde en haat is dun

Marlien van der Walt aanvaar ’n pos as skoonheidsdeskundige op ’n wildsplaas buite Harrismith ná ’n traumatiese inbraak by haar woonstel. Die plaas behoort nou wel aan die pa van haar eks Eben, maar dit is seker beter as om alewig bang te wees in die stad.

’n Jaar gelede het haar en Eben Naudé se paaie geskei en het sy liefde vir haar in

’n intense haat verander. Toe sy hom weer op die plaas sien, weet sy dat dit steeds die geval is. Hy is koud en ongeskik en gaan uit sy pad om haar tyd op die plaas onaangenaam te maak. Sy is egter steeds smoorverlief op hom en besef gou dat die skeidslyn tussen liefde en haat baie dun is.

Publication

2021

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites