As ’n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wëªreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakë³b Kowalski besluit. Maar net Jakë³b ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.
Publication
2013
Pages
320
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.