Karla Malan, ’n prokureur, kuier in Ciprus waar haar dogter as au pair vir die Demetriou-gesin werk. Daar ontmoet sy die aantreklike professor Nikolas Demetriou. Karla en Nikolas voel aangetrokke tot mekaar, maar beide het slegte skeisake agter hulle en iemand anders wat in hulle belangstel. Kan hulle die hindernisse in hul pad oorkom en ’n tweede kans vir liefde vind?
Publication
2025
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Reis
There are no reviews for this book yet.