In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide huistaal- en eersteaddisioneletaal-sprekers. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
Publication
2022
Pages
224
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.