Uit

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Uit

F
Fanie Viljoen

Brent is in graad tien. Hy’s gewild. Hy speel rugby. Hy het soort van ’n meisie. En hy is gay. Nog nooit tevore is daar so openlik, eerlik, sensitief en op die man af in ’n Afrikaanse tienerboek geskryf oor ’n seun se stryd om vrede te maak met sy homoseksualiteit nie.

Publication

2014

Pages

99

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites