Uit twee wêrelde

M
Magdaleen Walters

Uit twee wêrelde is ’n heruitgawe van Magdaleen Walters se gewildste romanses, Liefde in ’n teekoppie en Meisie uit die boendoe. Liefde in ’n teekoppie:

Leon von Beneke spot genadeloos met Anja – haar grimering, lang naels, hoëhaksandale. In die bos vererger dit net. Maar hy’s haar tienerheld, haar eerste liefde. Nou lag hy vir haar … én is hy haar niggie se verloofde …

Publication

2014

Pages

256

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites