Uitgeboul deur liefde & Nommerpasrok

L
Louise Minnaar
C
Cliffordene Norton

Uitgeboul deur liefde - Louise Minnaar Monique begin ’n blog met die hoofdoel om die wêreld in te lig hoe erg die diskriminasie teen vroue krieket is. Nooit sou sy kon dink dat sy iemand deur die blog kan ontmoet nie. Nog minder sou sy kon glo dat die man waarmee sy so lekker gesels het die laaste paar dae die nasionale mansspan se boulafrigter is - ’n man wat sy nie kan verdra nie. Nommerpasrok – Cliffordene Norton Elle behoort gelukkig te wees. Sy het pas haar droomtrourok gevind. Drie redes waarom sy nie is nie… 1. Haar verloofde wil hul troue volgens ander se standaarde hou 2. Haar beste vriendin en verloofde vlieg mekaar in die hare 3. Sy voel al hoe meer dat haar verloofde nie haar droomman is nie.

Publication

2019

Pages

100

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Liefde

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites