Hoe gemaak wanneer ’n rofstoeier en skoolhoof op ’n Klein Karoo-dorpie koppe stamp? Voeg ’n wysneus-tienermeisie, asook ’n hele paar rondloperkatte by en jy het ’n resep vir moeilikheid. Of wag, dalk net dalk, ’n resep vir liefde.
There are no reviews for this book yet.