Vandat Adriaan die winkel oorkant Leslie s’n gekoop het, is sy nie meer so seker sy gaan ’n oujongnooi sterf nie. Die man is hinderlik aantreklik en sorgsaam. Maar wat van die geraamte in sy kas?
Publication
2012
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.