Vakansiepret 1: ’n Piekniek op die strand

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Vakansiepret 1: ’n Piekniek op die strand

T
Theresa van Baalen

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai.

Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom.

Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!

Maar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het.

Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?

Publication

2018

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Collection

Vakansiepret

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites