Vakansiepret 3: Die kolwyntjie-kompetisie

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Vakansiepret 3: Die kolwyntjie-kompetisie

T
Theresa van Baalen

’n Kompetisie vir meesterbakkers op Duinebaai! Jana en Alisha sien mekaar net wanneer hulle gesinne vakansie hou op Duinebaai. En hierdie vakansie beloof om báie opwindend te wees. Alisha kry ’n pamflet wat ’n kolwyntjie-kompetisie aankondig. Dit maak almal opgewonde – selfs vir Jana se jonger boetie Tiaan – en Jana en Alisha oefen sommer reeds voor die kompetisie hoe om kolwyntjies te bak. By die kompetisie verloop dinge nie so seepglad nie. ’n Kat wat gejaag word deur ’n hond storm by die kompetisie in en voor enige iemand kan keer, is die deelnemers se kolwyntjies op die vloer. Gelukkig kan Jana en Alisha die kompetisie red ... Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!

Publication

2019

Pages

40

Format

Paperback

Publisher

Lapa Publishers

Collection

Vakansiepret

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites