Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie? “OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!” Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So sê die kinders. Maar is die storie waar? Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt ...
Publication
2021
Pages
80
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.