Jessica en haar man is uitmekaar – of so het sy gedink – toe ’n ou liefde sy verskyning maak. Die verhaal wat in ’n Gelyke kans begin het, word in hierdie roman voortgesit.
Publication
2015
Pages
221
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.