Veilige tuiskoms by jou

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Veilige tuiskoms by jou

M
Magda Schmidt

Sy voel uiteindelik veilig ... Madie van Tonder was lief vir die charismatiese James van Vuuren en het vas geglo dat hy dieselfde voel. Ná die traumatiese afloop van hulle verhouding, besluit sy om in die vervolg haar hart toe te sluit, vrolik soos ’n vlinder rond te fladder en dieper verhoudings te vermy soos die pes. Totdat sy die jong veearts, Lourens de Villiers, ontmoet. Sy helderbruin oë glimlag saam wanneer hy lag en hy laat haar veilig voel. Maar kan sy haar hart hierdie keer vertrou, of is Lourens ook besig om met haar te speel?

Publication

2022

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites