Velaphi die pikkewyn

E
Elmarie Botes

Tydens 'n olieramp word Velaphi en duisende ander pikkewyne met olie besmeer. Gaan die pikkewyne gered word voordat hulle van honger of koue doodgaan, of selfs verdrink?

'n Storie met 'n sterk bewaringsboodskap vir lesers van 8-12 jaar.Die boek bevat ook feite oor pikkewyne en vertel jou wat JY kan doen om hierdie diere te help oorleef.

Publication

2013

Format

Epub

Publisher

Lapa Publishers

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites