Annabel dink aan die afgelope paar dae en besef met ’n skok dat Richard skaars ’n week terug in haar lewe is en al klaar weer amok saai onder haar emosies. Wat is dit aan die man wat so met haar kop smokkel?
Publication
2018
Pages
60
Format
Epub
Publisher
Romanza
Excerpt
EPUB
Collection
Romanza Liefde
There are no reviews for this book yet.