Marike is in twee geskeur oor die geheimsinnige man met sy broeiende donker blik – en die vyandigheid wat sy te dikwels by hom bespeur. Hom ignoreer, kan sy ook nie – daarvoor het hy ’n te hipnotiese aantrekkingskrag…
Publication
2012
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.