Vergewe en Vergeet

Available formats:

Log in to add

Vergewe en Vergeet

M
Marilé Cloete

Om vir Etienne te verloor, was vir Lucie baie soos om ’n ledemaat te verloor. Soos met haar arm, het die spookpyne van sy afwesigheid ook nooit heeltemal verdwyn nie. Dis hoekom sy so omver gegooi is toe hy haar kontak nadat hy van haar ongeluk gehoor het. Op die oog af het sy haar lewe hervat ná die egskeiding, haar woema teruggekry, amper vergeet dat hy haar verneuk het, pret gehad, voluit gelewe. Diep in haar hart het die pyn egter nooit heeltemal verdwyn nie ... En nou wil hy terugkom. Moet sy vergewe en vergeet?

Publication

2021

Pages

208

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites