Hoe durf die arrogante, aantreklike Suid-Afrikaanse toeris Ben Breytenbach in Karli se lewe in Griekeland kom inmeng? Hy krap alles deurmekaar, asof sy geen sê in die saak het nie, en om alles te kroon verloor sy boonop haar hart op die vermetele mansmens.
Publication
2017
Pages
116
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.