Op Vindmekaar wil Lizette ’n nuwe lewe vir haar en haar seuns skep. Maar durf sy vlerke aan haar gevoelens vir die dorpspredikant gee. En hoe gemaak met die vroue van die dorp wat dié nimlike wewenaar se drumpel so plattrap?
Publication
2016
Pages
121
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.