Guan van Wyk gaan haar nie om sy pinkie draai nie, besluit Anita. Sy is van ’n sterker stoffasie gemaak. Die man is ’n vleier, haar buurman en haar baas. Sy moet verbyhou. Sjoe, maar daardie oë…
Publication
2018
Pages
200
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.