Bronwen Lindeque raak verlief op die sjokolateur, Sylvain Dubois, by wie sy ’n sjokolateurskursus in Frankryk loop. Sy stem in om sy duiwe op te pas, maar toe een wegraak, vertroebel hulle verhouding.
Publication
2015
Pages
130
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.