Vlinders en vonke

Available formats:

Log in to add

Vlinders en vonke

E
El Bester

Karo is ’n suksesvolle model en verloor haar hart op die man van haar drome. Wanneer hy ’n romantiese bootreis saam met sy beste vriende voorstel, is sy oortuig hy voer groot planne in die mou.

Hulle is egter skaars aan boord of Kabous moet terug vir dringende werksverpligtinge. Sy sit gestrand op die luukse Southern Star saam met sy vriende!

Veral Adam, sy bedorwe universiteitsvriend, werk op haar senuwees. Hoe gaan sy die reis saam met hierdie onuitstaanbare vent oorleef?

Publication

2024

Pages

192

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Collection

Romanza Reis

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites