Ilana is in ’n privaat vliegtuig onderweg na Madagaskar, vasberade om ontroue mans soos haar eksverloofde te vermy. Die vlieënier is egter een van daardie mans wat ’n vrou veilig laat voel, selfs as die noodlot toeslaan.
Publication
2017
Pages
207
Format
Paperback
Publisher
Lapa Publishers
There are no reviews for this book yet.