Vlug van die berghaan

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Vlug van die berghaan

R
Rina Cilliers

Olivia se toekoms lyk rooskleurig: Sy is ’n mediese dokter met ’n suksesvolle praktyk en verloof aan ’n predikant met ’n gemeente.

Dan kom haar pa skielik tot sterwe en almal verwag sy moet hulle help: haar stiefma, haar stiefbroer en ’n gesondheidskliniek wat oorstroom ...

Op haar erfgrond, Koepelplaas, is daar boonop ’n vreemdeling wat volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp. Sal Olivia tussen al haar probleme kan leer om tussen plig en ware liefde te onderskei?

Publication

2024

Pages

192

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Collection

Romanza Medies

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites