Alicia van Aarde is tuis in haar werk as bibliotekaresse en in Amsterdam. Toe haar ma, Elizabeth, vir Alicia na haar troue uitnooi, word hulle bande weer versterk. Alicia is aanvanklik geïrriteerd met Ruben Retief, die neef van Elizbeth se aanstaande, wat ook in Europa werk en vir die troue Suid-Afrika toe reis. Tog verras Ruben, ’n operasanger, haar met sy andersheid. Hulle families het verwagtinge oor hulle twee, maar albei is versigtig vir seerkry. Sal die liefde die gaping tussen hulle kan oorbrug?
Publication
2025
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Modern
There are no reviews for this book yet.