Joga-instruktrise Lexi Retief glo aan dankbaarheid en om in die oomblik te leef. Toe fisioterapeut Alex van Aarde Lexi se geliefde hond Hilde kom behandel, bly nié Hilde of Lexi se hart onaangeraak nie. Maar Lexi is besig om haar besigheid op te bou en hou nie van rooikoppe nie, al is sy self een.
Kan twee mense wat so eenders is werklik ’n gesonde verhouding bou? En wat van Alex se moeilike ma en Lexi se oom Danny?
Publication
2025
Format
Paperback
Publisher
Romanza
Collection
Romanza Modern
There are no reviews for this book yet.