Sewentien jaar gelede is Katrien en haar gesin gedwing om Kleinplaas te verlaat. Nou behoort dit aan die magtige Swart-gesin. Katrien droom daarvan om die plaas weer te sien, asook die befaamde skrywer, Chrisjan Swart wat al vanaf kleintyd by haar spook. Sal sy egter sterk genoeg wees om weer van hom af weg te stap?
Publication
2019
Pages
208
Format
Paperback
Publisher
Romanza
There are no reviews for this book yet.