Vrae en feite vir nuuskierige agies #2

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Vrae en feite vir nuuskierige agies #2

Vir kinders van alle ouderdomme

R
Riette Hugo

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet of dinosourusse ooit gekloon sal word? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag nog dasse dra? Die legendariese opvoedkundige Riette Hugo het vir RSG antwoorde op dié vrae, en nog vele meer, saamgestel. Vrae en feite vir nuuskierige agies #2 is propvol inligting, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme.

Publication

2019

Pages

176

Format

Paperback

Publisher

Penguin Books (South Africa)

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites