Vrae en feite vir nuuskierige agies

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Vrae en feite vir nuuskierige agies

Vir kinders van alle ouderdomme

A
Adinda Vermaak

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet ...

... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.

Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak ...

Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek!

Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang.

Vyftig hoofstukke propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme!

Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.

Publication

2017

Pages

176

Format

Paperback

Publisher

Penguin Books (South Africa)

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites