Vriende en verraad

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Vriende en verraad

Karatekas #1

A
Anzil Kulsen

Warren het in die laaste kampioenskappe die beste in die dojo gevaar. Hy ontdek dat sy beste vriend, Divan, wat al ’n rooi gordel het, bedreig voel deur hom. Die verhouding tussen hulle versleg toe Warren ook gekies word om na die groot kampioenskap in Durban te gaan. Warren vind uit dat sy ma nie genoeg geld het om die inskrywingsgeld te betaal nie. Hy wil sterf van teleurstelling. Kyla bring al hoe meer tyd by Warren deur en hy vertrou Divan al hoe minder. Gaan Warren by die kampioenskap in Durban uitkom? Hoe gaan hy kies tussen Divan en Kyla ?

Publication

2014

Pages

64

Format

Paperback

Publisher

Struik Kinders

Collection

Karatekas

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites