Vry om lief te hê

Available formats:

paperback epub
Log in to add

Vry om lief te hê

A
Alma Carstens

Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe? Lara bevind haar in ’n penarie toe Thailand se grense skielik sluit weens die pandemie. Nie net sit sy gestrand in ’n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in ’n beroerde toestand en sy moet dringend ’n uitkoms vind om te oorleef. Teagan ontmoet vir Lara wanneer sy as vrywilliger in die oerwoud noord van Chiang Mai gaan werk. Hy ontferm hom oor haar, maar alles is nie soos dit op die oog af lyk nie. Toe Lara die waarheid oor Teagen uitvind, stort haar wêreld in duie. Sy het dan juis so gesukkel om hom te vertrou. Is liefde genoeg of is die prys vir vergiffenis te hoog?

Publication

2022

Pages

208

Format

Paperback

Publisher

Romanza

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites