Vryval na liefde

Available formats:

Log in to add

Vryval na liefde

C
Corné van Rooyen

Janneke Lombard werk vir die aantreklike joernalis, skrywer en avonturier, DeWet Combrink. Sy hou van haar werk en is gewoond daaraan om hom te vergesel waar hy ook al gaan werk. Maar om saam te gaan vakansie hou? Daarvoor is sy nie aangestel nie. Ook nie om sy suster se drie kinders op te pas nie. Hoe meer tyd Janneke egter saam met DeWet en die kinders deurbring, hoe meer raak sy bewus van haar gevoelens vir die man. Gevoelens wat beslis nie tussen ʼn werknemer en haar baas hoort nie.

Sy het lankal besluit dat sy nie weer wil seerkry nie – liefde en seerkry gaan immers hand-aan-hand. De Wet mag dalk belangstel in haar lyf, maar is dit genoeg? Boonop is die verhouding tussen hom en sy eksvrou duidelik nie heeltemal verby nie. Vir hom is Janneke dalk net nóg ʼn avontuur. Daarom besluit sy om haar afstand te hou. Maar met die liefde het sy haar deeglik misgis, want nie haar hart of haar liggaam kan van hom af wegbly nie.

Publication

2022

Pages

208

Format

Epub

Publisher

Romanza

Excerpt

EPUB

Reviews (0)

There are no reviews for this book yet.

0 reading 0 read 0 want to read 0 dropped 0 favorites