Isla ontmoet Markus Galanos op Santorini. Hulle sien mekaar weer in Venisië waar hulle aan dieselfde kunsakademie verbonde is. Isla leer dat die liefde soos ’n sluimerende vulkaan kan wees en jou heeltemal kan verteer.
There are no reviews for this book yet.